Stowe, Vermont

Stowe
Stad
Stowe in die winter
Stowe in die winter
Ligging van Stowe in Vermont, VSA
Ligging van Stowe in Vermont, VSA
Koördinate: 44°28′31″N 72°42′08″W / 44.47528°N 72.70222°W / 44.47528; -72.70222
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
DeelstaatVermont
CountyLamoille
Oppervlak
 • Totaal188,4 km2 (72,7 vk. myl)
 • Land188,2 km2 (72,6 vk. myl)
 • Water0,2 km2 (0,1 vk. myl)
Hoogte
295 m (968 ft)
Bevolking
 • Totaal4 339
 • Digtheid23,1/km2 (59,7/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
 • SomertydUTC-04:00 (EDT)
ZIP-kode
05672
Skakelkodes802
Webwerftownofstowevt.org

Stowe is 'n dorp in die Lamoille-distrik van die Amerikaanse deelstaat Vermont (Nieu-Engeland) met 4 339 inwoners volgens die sensus van die jaar 2000. Die eerste nedersetting het in 1794 ontstaan, en die dorp is in 1896 geïnkorporeer. Stowe is 'n gewilde toeristebestemming en een van die grootste ski-oorde in Nieu-Engeland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne